Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780620951913 | Published: October 15, 2021 | Paperback

Tussen twee vure

Tussen twee vure

Regular price R 250
Regular price R 0 Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

In sy polisieloopbaan van 27 jaar is Sarel Francois Olivier van Dijck (oftewel Pieter van Wyk) dikwels met dié vrae gekonfronteer: Wie is ek? Waar hoort ek? Wie is reg en wie verkeerd? Dit was in die doodsnikke van die ou politieke bedeling dat hy deel was van ’n werkomgewing waar hy die spanning in die land die ergste kon voel, ’n tyd toe die oorlog op die Grens na stede en dorpe verskuif het. Hier is die eens onskuldige seuntjie van die Karoo gekonfronteer met die komplekse Suid-Afrikaanse samelewing, een waarin die woord “verbode” dekades lank sy lewe gerig het – een waarin hy as dienaar van reg en geregtigheid soms selfs uit sy eie gemeenskap verstoot is. Nou, ná soveel jare, wonder hy: Verstaan ons mekaar nie maar net al eeue lank verkeerd nie?

View full details