Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780620967976 | Published: May 31, 2022 | Paperback

Reis Met Woorde

Reis Met Woorde

Illustrator:Xanele Puren
Regular price R 245
Regular price R 0 Sale price R 245
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Reis Met Woorde is 'n dagboek vir jou literêre avonture. Sluit aan by 'n groepie vrolike vriende vir 'n ontdekkingsreis deur die wêreld van woorde, stories, skryf en lees.

Volg die landkaart van onthou. Ry saam op die Boekeboot, die Versie Vliegtuig en die Storieslee. Kom besoek die Berge van Betekenis, die Vallei van Wonderlike Woorde, die Woud van Gevoelens en die Woestyn van Drome. Hierdie interaktiewe dagboek moedig nuuskierigheid oor, en vreugdevolle ontdekking van, die boekewêreld aan. Die geskrewe woord word gebruik as 'n medium om kinders se horisonne te verbreed, hul selfkennis te verdiep en om 'n liefde vir lees te kweek.

Verkope van die joernaal ondersteun die biblioteekprojekte en leesprogramme van die Otto Stigting (www.ottofoundation.org).

Author Philip De Vos

Illustrator Xanele Puren

View full details