ISBN: 9780620972604 | Published: December 1, 2021 | Paperback
Juan en die bidsprinkaan
Juan en die bidsprinkaan
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Die tweeling Juan en Lienke woon op een van die mooiste stranddorpies aan die Weskus van Suid-Afrika waar hulle elke dag kennis maak met die siklusse van die natuur - nie net die see nie, maar ook die diertjies wat in hul tuin woon. Op 'n dag ontdek Juan een van die mooiste insekte tussen die plante wat hy nog ooit gesien het - 'n bidsprinkaan wat hy Annelien noem. Hy besluit om haar as 'n troeteldier in 'n hokkie aan te hou. Later vang hy vir haar 'n maatjie wat hy Marius doop. Maar niks wat Juan vir dié twee beplan het, werk uit nie: Die natuur laat hom nie voorskryf nie, leer hy. 'n Boek vir kinders (en hul ouers) oor omgee, liefde, begrip, hartseer en verlies, aanvaarding en hoop. En oor omgewingsmagte waarvan ons as mense deel vorm.
Author Thana de Clerk
Illustrator Jan Vermeiren
Share
