Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780620976428 | Published: June 15, 2022 | Paperback

Die brug van ongesêde dinge

Die brug van ongesêde dinge

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 240
Regular price R 0 Sale price R 240
Out of print
VAT included.

In haar debuutdigbundel skryf Elna van Niekerk oor die mitiese ontmoeting tussen mens en mens, mens en dier, mens en ding. Sy leef by-die-dinge en kyk met ’n vars oog na die wêreld en sy bewoners. Haal taalgebruik getuig van ‘’n fyn oor vir die klanknuanses en kleurskakerings van Afrikaans. Die digter Daniel Hugo noem Van Niekerk se debuut die opwindende werk van ’n selfversekerde digter.

View full details