ISBN: 9780620980326 | Published: June 20, 2024 |
Digby
Digby
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
In hierdie boeiende debuutbundel word die aandag gevestig op die wesenlike kenmerke van objekte, mense en alledaagse ervarings soos die verloop van tyd, die wisseling in seisoene en verandering van landskappe. Dit is ’n vorm van abstraksie. Daar word so intens en digby na dinge gekyk dat dit heeltemal anders en nuut lyk. Die titel, digby, sinspeel ook op die digter se abstrakte kunswerke wat by elke gedig staan. Die veertig kwatryne, waarin alles tot die essensiële gereduseer word, is verwant aan die digtheid en helderheid van Japannese haikoes.
Author Elmarie Stofberg
Share
