1
/
of
1
ISBN: 9780620985697 | Published: June 20, 2024 |
Vers & Kapittel II
Vers & Kapittel II
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Daniel Hugo
Regular price
R 350
Regular price
R 0
Sale price
R 350
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Aan baie boeke maak kom geen einde nie sê die Prediker, en studie is ’n vermoeiing van die vlees. Dit mag waar wees, maar vir Daniel Hugo was skryf en lees nog altyd ’n vreugde vir die gees. Hy is al ’n halfeeu lank besig met boeke maak en tekste ontleed. In hierdie tweede bundeling van sy onderhoudende stukke oor die digkuns versamel hy tekste in vier kategorieë: artikels, rubrieke, resensies en onderhoude wat met hom gevoer is oor sy eie digbundels en vertalings uit Nederlands. Die vers staan altyd sentraal, en sy insigte word met vers en kapittel bewys.
Author Daniel Hugo
Share
