ISBN: 9780620993951 | Published: June 14, 2022 | Paperback
Vreemde Vis
Vreemde Vis
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Vreemde Vis. Die storie van Jono, die alleenloper-visserman, wat een dag 'n wonderwerk vang.
Jono is 'n alleenloper-visserman wat met harde werk sy skuld moet terugbetaal. Uncle Mike is 'n fabriekbaas wat worstel om kop bo water te hou. Die Baai is 'n klein plekkie waarvan die inwoners al vir generasies op dieselfde manier hengel. En nou's daar nie meer vis nie.
Wanneer uitlanders met reuse vissersbote opdaag, steier dié eenvoudige gemeenskap onder die fratsgolwe van 'n veranderende wêreld. Hoe gaan die Baai dit oorleef? Maar die seun het 'n sonderlinge talent: hy kan die visse se gedagtes hoor.
En in die dieptes skuil 'n groot geheim, iets wat slegs Jono met sy lyn kan uitkatrol…
Uit die pen van die Weskus-skrywer en akteur Milton Schorr (Tomb Raider, Resident Evil), vertaal deur Toast Coetzer (Weg!, The Buckfever Underground), en wenner van Beste Roman (SA Independent Publisher Awards).
Author Milton Schorr
Illustrator Toast Coetzer
Share
