1
/
of
1
ISBN: 9780620994583 | Published: September 15, 2022 | Paperback
Pelgrim
Pelgrim
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Jan Bronkhorst
Regular price
R 180
Regular price
R 0
Sale price
R 180
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die pelgrim in hierdie boek probeer sin in sy lewe vind ná 'n egskeiding. Hy onderneem 'n vyfdaagse staptog deur 'n onherbergsame landskap. Die natuurverskynsels wat hy op sy tog teenkom - rivier, fontein, klipkoppie, sonlig, wolk, arend - word simbole om die spreuke van sy roetekaart konkreet te illustreer. Daar is ook die wyse vrou Jemima. Ten slotte kom hy tot berusting en selfinsig. Hierdie kort maar kragtige teks is 'n waardevolle toevoeging tot die camino-genre in Afrikaans. Wysheidsliteratuur op sy beste.
Author Jan Bronkhorst
Share
