Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780620994590 | Published: September 15, 2022 | Paperback

Die middag reën roet

Die middag reën roet

Regular price R 250
Regular price R 0 Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

‘n Dertienjarige seun, Jaco, voel vasgevang in ‘n kleindorpse omgewing van die 1970’s. Hy hou daarvan om op hul huis se dak te sit sodat hy na Maria se elokashini aan die buitewyke van die dorp kan kyk, die plek waarheen sy pa hulle verbied het om te gaan. Hy is ’n sensitiewe seun wat sukkel om met sy pa, die held wat hy desperaat nodig het, te praat. Sy pa se onverdraagsaamheid teenoor swartmense en die dominee met die sagte hande laat hulle verder van mekaar dryf. Hy ontsnap sy neerdrukkende werklikheid deur ‘n pophuis te bou, ’n geskenk vir sy driejarige suster, Elsa. Hy het probleme met sy jonger broer, Henk, wat hom ’n sissie noem. Jaco word vriende met Maria, hul huishulp, Manuel, hulle tuinhulp wat nog nooit sy Portugese pa ontmoet het nie; Christo, die seun met dansbene, en die Indiese meisie, Lila, wat hom van Indiese kos en lap leer.

Author Kobus Grobler

View full details