1
/
of
1
ISBN: 9780620994606 | Published: November 2, 2022 |
Die eiesoortiges
Die eiesoortiges
Author:Rocco de Villiers
Regular price
R 250
Regular price
Sale price
R 250
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Rocco de Villiers is ’n skitterende en uitbundige verskyning op die verhoog. In hierdie bundel gedigte hamer hy verrassende klanke uit die vleuelklavier van die taal. Hy kyk skerp, maar altyd met deernis, na homself en sy medemens. Goed beskou, is elke mens uniek – ’n eiesoortige wese wat ander onverwags kan vermaak én verbyster. Die eiesoortiges is ’n versameling van sestig gedigte wat oor ’n tydperk van veertig jaar geskryf is, vanaf sy matriekjaar in 1982. Dis persoonlik, vermaaklik, komies, diepsinnig en ontroerend.
Author Rocco de Villiers
Share
