Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780620999229 | Published: April 15, 2022 | Paperback

Wysbegeerte

Wysbegeerte

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 250
Regular price R 0 Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Die liefde is ’n gekompliseerde gedoente. Dis die draer van geluk en ongeluk, vervulling en teleurstelling, selfvertroue en onsekerheid. Wysbegeerte laat ons nuut oor dié allesoorheersende emosie dink: Is ons soms nie maar net verlief op die liefde nie? Selfs bang daarvoor? Is dit nie vooropgestelde perspektiewe wat baiemaal die liefde verniel nie? Pleeg ons nie partykeer die sewe hoofsondes in ons soeke na selfaktualisering nie, en dit deur liefdesverhoudings? Want die liefde verg onpretensieuse denke. Ook moed, want jy kan dit ook verloor … somtyds deur verwerping, somtyds deur jou rug te draai op iemand wat jy weet jou gaan vernietig.

View full details