Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624017592 | Published: June 1, 2012 |

Die Rebellie Van Lafras Verwey

Die Rebellie Van Lafras Verwey

Regular price R 160
Regular price Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Chris Barnard se bekroonde hoorspel gaan oor Lafras Verwey, 'n klerk in die staatsdiens. Sy baas roep hom gedurig in. Sy kollegas treiter hom.
Almal wat hom ken, dink hy's 'n opperste sukkelaar. Maar wat hulle nie weet nie, is dat hy een van die geheime agente van die revolusie is. Soos hy aan Petra verduidelik: 'Ons gaan alles afmaai. Al die grootmenere. Al die ekstra spesiale kokkedore wat die wette gemaak het; al die ringkoppe wat op ons gewone ouens trap en die wêreld se geld onder hulle vet basse muf broei. Terwyl ons ouens wat die vuil werk doen in losieshuise moet bly. En met trapfietse moet kom waar ons wil wees - ons gaan die wêreld weer maak soos hy was - toe elke ou nog 'n kans gehad het.'

Author Chris Barnard

View full details