Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624017851 | Published: August 1, 2006 |

Piet my vrou en Nagspel

Piet my vrou en Nagspel

Regular price R 140
Regular price R 0 Sale price R 140
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Twee trefferdramas uit die pen van die bekroonde Chris Barnard. In Piet-my-vrou verskyn 'n musiekonderwyseres in die hof omdat sy glo een van haar leerlinge, 'n 16-jarige seun, ontvoer en verlei het.

Nagspel, 'n videodrama, het net drie karakters: 'n polisiesersant by 'n verlate grenspos, sy vrou en 'n ontsnapte misdadiger.

Author Chris Barnard

View full details