1
/
of
1
ISBN: 9780624020769 | Published: October 1, 2001 |
Periandros van Korinthe (Skooluitgawe)
Periandros van Korinthe (Skooluitgawe)
Author:D.J. Opperman
Regular price
R 140
Regular price
Sale price
R 140
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Periandros van Korinthe is Opperman se debuutdrama en ook in ander opsigte baanbrekerswerk, want dit is die eerste volwaardige versdrama wat in sy geheel in Afrikaans die lig sien.
Die drama handel oor die lewe van die Griekse digter-staatsman Periandros (627-585 vC), die alleenheerser van Korinthe, wat sy groot droom probeer verwesenlik: om Korinthe 'n wêreldstad te maak. Uiteindelik vernietig hy homself in die proses. Dié skooluitgawe het 'n inleiding en verklarende aantekeninge.
Author D.J. Opperman
Share
