Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624021698 | Published: November 1, 1997 |

Somernagdroom

Somernagdroom

Regular price R 156
Regular price R 0 Sale price R 156
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Wanneer 'n mens 17 is, leef jy intens deur liefde, verlange en hartseer... 'n Aangrypende beskrywing van 'n matriekmeisie se stryd om tussen twee kêrels te kies. Elke tienermeisie ken die verwarrende emosies van 'n eerste groot liefde en sal sterk met Gabi en haar onstuimige emosies kan identifiseer. 'n Storie wat tieners weer en weer sal wil lees.

View full details