Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624023562 | Published: November 1, 1997 |

My kat word herfs

My kat word herfs

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 115
Regular price R 0 Sale price R 115
Out of print
VAT included.

Barrie Hough se My kat word herfs is 'n baanbrekersboek wat 'n nuwe stem in die Afrikaanse jeuglektuur gebring het. Danie hakkel en vaar nie goed in sport nie, maar gelukkig is Neffie, sy Siamese kat, altyd daar. Maar Danie weet dat sy in die herfs van haar lewe is en dat hy haar aan die dood gaan verloor.

Author Barrie Hough

View full details