1
/
of
1
ISBN: 9780624024637 | Published: November 1, 1997 |
Die Inkvoël
Die Inkvoël
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Maretha Maartens
Regular price
R 99
Regular price
R 0
Sale price
R 99
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die inkvoël is een van die bekroonde kinderboekskrywer Maretha Maartens se heel bekendste boeke, en is al in verskeie Europese tale gepubliseer. Adam se gesin word deur omstandighede gedwing om stad toe te trek waar hy hulle met sy koerantverkopery moet onderhou. Dan, tydens die politieke opstande van 1985, hoor hy dat hulle huis afgebrand sal word as hy weer gaan werk.
Author Maretha Maartens
Share
