Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624025320 | Published: March 1, 2000 | Paperback , Fiction

Tien vir 'n vriend

Tien vir 'n vriend

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 128
Regular price R 175 Sale price R 128
Out of print
VAT included.

Om 'n seevakansie by 'n eksentrieke, buierige ou alleen-man deur te bring, is geen opwindende vooruitsig vir 'n meisiekind soos Anita nie. Selfs al reken Rudi, haar jonger broer, die saak het meriete. Maar toe hulle op die lughawe afgehaal word deur 'n heel skaflike, brandermal tiener, kry die vakansie vir Anita 'n ander kleur.

View full details