Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624028550 | Published: January 1, 1991 | Hardcover

Die jakkalsjagter (64)

Die jakkalsjagter (64)

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:RAPPORT100
Regular price R 350
Regular price Sale price R 350
Out of print
VAT included.

RAPPORT TOP 100 - NOMMER 64

'n Man kom na 'n weduwee se plaas om 'n hond te skiet wat haar vee vang. In sy notaboek skryf hy 'n verhaal neer waarin Lenka (hy self?) sy jeugjare herleef, veral die keer toe 'n jakkalsjagter op sy pa se plaas 'n jakkals moes km opspoor en doodmaak.
Maar sy verlies is nie net 'n verlore jeug nie. Heel vroeg word dit duidelik dat hy ook 'n verlore huwelik het, en dat hy hom in 'n wêreld bevind waarin hy as buitestaander desperaat maar vergeefs probeer ontsnap aan die eensaamheid …

View full details