Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624029762 | Published: November 1, 1997 |

Droomwa

Droomwa

Regular price R 130
Regular price R 0 Sale price R 130
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Paul kan die ontydige dood van sy pa nie verwerk nie en bly droom van hom. Hy maak vriende met die ou skoonmaker by hulle woonstelgebou, maar konflik ontstaan wanneer hy Paul se pa se ou Buick, sy 'droomwa', wil koop.

Author Barrie Hough

View full details