Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624029779 | Published: August 1, 1997 |

Wie se hart kan dit dan hou

Wie se hart kan dit dan hou

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 130
Regular price R 0 Sale price R 130
Out of print
VAT included.

David Caswell wil baie graag gou geld verdien om sy ma geldelik onafhanklik van sy dranksugtige pa te maak. Dus kom help hy sy oupa op sy walvisboot. Só ontmoet hy vir Basjan wat elke vaart meemaak, maar nooit aan die jag self deelneem nie - hy verafsku dit. 'n Boeiende boek oor bewaring, eerste liefde en vriendskap.

Author Kowie Rossouw

View full details