Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624031109 | Published: April 30, 2018 | Paperback

Pendorings

Pendorings

Regular price R 230
Regular price R 0 Sale price R 230
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

As jy Gert Klopper, grootbaas van Pendoring-taaldiens, met 'n pen op die verkeerde plek wil steek, moet jy 'n foongesprek eindig met die woorde: 'Okay. Báái!'
Hierdie drama het die toets van die tyd deurstaan en kan as deel van die klassieke Afrikaanse kanon beskou word. Hierdie derde hoorspel in die satiriese Pendoring-trilogie spot weer met hoogdrawende en onbeholpe taalgebruik.

View full details