1
/
of
1
ISBN: 9780624035657 | Published: January 1, 1997 |
Reënboogstemmestemme
Reënboogstemmestemme
Author:GW Davids
Author:CJ Banda
Author:RJ Daniels
Regular price
R 149
Regular price
R 0
Sale price
R 149
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
'n Byderwetse bloemlesing gedigte wat tieners lus gaan maak om self te dig. Dit maak geskiedenis as die eerste bloemlesing vir jongmense waarin alle Afrikaanse digters uit alle groepe se stemme sy aan sy opklink - hier's Enoch Sontanga se Nkosi Sikelel' iAfrika en CJ Langenhoven se Die stem van Suid-Afrika, Mathews Phosa se Nou bid ek en ID du Plessis se Karnaval, Shawn Minnies se swart aspoestertjie en George Weideman se Ryliedjie. Ook ander vars stemme soos dié van Trienke Laurie, Hein Willemse en Valda Jansen.
Share
