1
/
of
1
ISBN: 9780624036418 | Published: March 1, 1998 |
Paljas en die storie van Klara Viljee
Paljas en die storie van Klara Viljee
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Chris Barnard
Regular price
R 235
Regular price
R 0
Sale price
R 235
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die flieks Paljas en Die storie van Klara Viljee van die kreatiewe duo Katinka Heyns en Chris Barnard het die kykers én kritici gaande gehad - iets wat nie maklik met Afrikaanse films gebeur nie.
Hier is jou kans om die twee mees suksesvolle Afrikaanse flieks van die negentigerjare ook as woordkuns te geniet - as draaiboeke. Die twee tekste lees byna soos romantiese prosaverhale omdat die meeste tegniese aanduidings weggelaat is. Veral van belang vir filmstudente en aspirant-draaiboekskrywers.
Author Chris Barnard
Share
