Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624039372 | Published: November 1, 2000 |

Pieternella van die Kaap (89)

Pieternella van die Kaap (89)

Author:RAPPORT100
Regular price R 465
Regular price R 0 Sale price R 465
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

RAPPORT TOP 100 - NOMMER 89

Hierdie roman vertel die verhaal van Pieternella, dogter van die Deense sjirurgyn Pieter van Meerhoff en van die Hottentottin Krotoa-Eva, wat na Robbeneiland verban is.
Teen hul sin word die veertienjarige Pieternella en haar jonger broer, Salomon, na voogouers op Mauritius gestuur - 'n ontstuimige seereis wat die aanloop is van baie ontberinge. Dié historiese roman gee 'n nuwe perspektief op die wrede vroeë geskiedenis van Robbeneiland, asook van die destydse strafkolonie Mauritius. Pieternella van die Kaap is die resultaat van drie jaar se intensiewe navorsing.

Author Dalene Matthee

Author RAPPORT100

View full details