1
/
of
1
ISBN: 9780624040002 | Published: March 1, 2003 |
Ragtime En Rocks
Ragtime En Rocks
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Willem van der Walt
Regular price
R 128
Regular price
R 0
Sale price
R 128
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Gareth is die snaaksste ou in Ilhaam se skool, jy kan jou omtrent breek vir al sy grappies en dinge en snaakse byname vir die onderwysers.
Toe hy met Ilhaam begin uitgaan, is sy in die wolke. Sy hou nie veel van die wilde partytjies smiddae na skool as die hele klomp na Damian se huis gaan nie, maar sy glo in Gareth se liefde vir haar. Buitendien is sy nie een om te oordeel nie, sy wat na al die jare uitgevind het haar pa was nooit vir 'n jaar oorsee toe sy klein was nie, hy was in die tronk. Gevang saam met ander bendelede vir dwelms smokkel.
Author Willem van der Walt
Share
