1
/
of
1
ISBN: 9780624043324 | Published: June 1, 2005 |
Fiela se kind
Fiela se kind
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Dalene Matthee
Regular price
R 300
Regular price
R 0
Sale price
R 300
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die tweede boek van die 4 bosromans.
Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysna-bos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor 'n 'weggooilam' wat een nag voor haar deur kom huil. Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Is dit dieselfde kind? Dié raaisel word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat die wit kind met die blou oë by 'n bruin gesin in die Lange Kloof kry.
Author Dalene Matthee
Share
