1
/
of
1
ISBN: 9780624043522 | Published: May 1, 2015 |
Op die agterpaaie
Op die agterpaaie
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Dana Snyman
Regular price
R 350
Regular price
R 0
Sale price
R 350
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Dana Snyman, seker Suid-Afrika se gunstelingreisskrywer, beskryf sy eie lewensreis en die ongebaande wee waarop hy hom al begeef het.
Dana soek na die ware Weskus, kuier by die Karoo se karretjiesmense, jaag pylreguit deur Boesmanland, sit in Lutzville se kroeg, en ry selfs' n Harley op Colesberg.
Uiteindelik gaan hy huis toe, in sy Valiant, en herkou aan die lesse van die langpad. Heerlik vermaaklik, dog diep menslik.
Author Dana Snyman
Share
