1
/
of
1
ISBN: 9780624044390 | Published: June 1, 2017 |
Petronella van Aarde Burgemeester
Petronella van Aarde Burgemeester
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Dalene Matthee
Regular price
R 325
Regular price
R 0
Sale price
R 325
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Op Kasselspoort weet almal al jare lank dat Zerk Raubenheimer burgemeester gaan word wanneer oom Neels Meyer die dag die stoel ontruim.
Maar dan kap oom Neels om juis terwyl Zerk en sy vrou Freda op 'n lang reis in die buiteland is, en in die daaropvolgende verwarring word die weduwee Petronella van Aarde tot burgemeester verkies.
Author Dalene Matthee
Share
