1
/
of
1
ISBN: 9780624044680 | Published: September 1, 2008 |
Op die grens
Op die grens
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:David Williams
Regular price
R 265
Regular price
R 0
Sale price
R 265
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Bedrewe joernalis David Williams vang 'n era vas en beskryf die grenservarings wat wit mans van tussen 35 en 60 ten diepste beïnvloed het. Troepies en hul gesinne sal hulself in dié boek herken. Onderhoude met voetsoldate en weermagleiers soos Jannie Geldenhuys, Constand Viljoen en George Meiring word aangevul met 'n historiese konteks en oorsig. Die gevolg is 'n boek wat 'n vars ek-was-self-daar inslag kombineer met diepgang en analise.
Author David Williams
Share
