Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624045892 | Published: December 1, 2008 |

Groot verseboek deel 1

Groot verseboek deel 1

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 285
Regular price R 0 Sale price R 285
Out of print
VAT included.

Die eerste deel van die nuwe Groot Verseboek is getuie van 'n avontuur wat maar min in die letterkunde aangetref word: die groei van 'n digkuns, binne enkele dekades, vanuit 'n beskeie, naïewe, amper primitiewe begin tot 'n poësie wat hom nêrens in die wêreld hoef te skaam nie.

View full details