Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624045915 | Published: December 1, 2008 |

Groot verseboek deel 3

Groot verseboek deel 3

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 285
Regular price R 0 Sale price R 285
Out of print
VAT included.

In die derde deel van Groot Verseboek blom die nuutste Afrikaanse poësie in 'n verbysterende verskeidenheid vanaf T. T. Cloete tot die nuutste swart en bruin en wit stemme, in 'n hoogbloei van poësie oor alles van geweld tot deernis, liefde tot vrees, aarde en drome - deel van 'n wonder waarvan die einde nog lank nie in sig is nie.

View full details