1
/
of
1
ISBN: 9780624046196 | Published: April 1, 2008 |
Kringe in 'n bos Skooluitgawe
Kringe in 'n bos Skooluitgawe
Author:Dalene Matthee
Regular price
R 305
Regular price
R 0
Sale price
R 305
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
'n Houtkapper met 'n rustelose siel. 'n Legendariese olifantbul wat losbreek van sy trop ... In die groen skemerwêreld van die Outeniekwa loop hulle kringpaaie. Saul Barnard, deur sy mense verwerp en deur gewetenlose houtkopers tot kneg verneder; Oupoot, eindeloos agtervolg deur jagters. 'n Man en sy dier-broer - saamgegooi in 'n ongerepte oerbos, wat stuk vir stuk deur gouddelwers, boskappers en ander uitroeiers vernietig word.
Author Dalene Matthee
Share
