Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624046202 | Published: January 1, 2016 |

Meeulanders Skooluitgawe

Meeulanders Skooluitgawe

Author:Esta Steyn
Regular price R 320
Regular price R 0 Sale price R 320
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Ryna van Rensburg vlug weg van haar verlede na Meeuland, 'n eiland aan die Weskus. Daar is dit Attie Langhans wat haar weer soos 'n vrou laat voel - al lyk hy op die oog af maar stuurs. En gou blyk dit dat die eiland se lief en leed nie los staan van die dorpslewe op die vasteland nie. Waar ontrou en menslikheid, geldgierigheid en goedheid deureengevleg is in 'n vertelling van twee gemeenskappe, wit en bruin. Twee verhale wat uiteindelik hand aan hand loop.

Author Esta Steyn

View full details