1
/
of
1
ISBN: 9780624046219 | Published: May 1, 2008 |
Poppie - die drama (Skooluitgawe)
Poppie - die drama (Skooluitgawe)
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Elsa Joubert
Regular price
R 320
Regular price
R 0
Sale price
R 320
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Poppie is die storie van 'n swart vrou wat in die jare van apartheid met 'n man van die land getroud was. Soos met Joubert se reisbeskrywings, is hierdie drama 'n reis in vele opsigte: enersyds Poppie se lang swerftog op soek na standvastigheid en 'n veilige toekoms vir haar kinders, andersyds 'n reis van twee verwyderde kulture na mekaar toe, maar uiteindelik die reis na die hart van 'n medemens.
Author Elsa Joubert
Share
