Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624046622 | Published: April 1, 2002 |

Die ongelooflike Avonture Van Hanna Hoekom (Skooluitgawe)

Die ongelooflike Avonture Van Hanna Hoekom (Skooluitgawe)

Regular price R 280
Regular price R 0 Sale price R 280
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Hanna Hoekom is veertien, byna vyftien, en haar lewe is nie hoe sy wil hê dit moet wees nie. Haar ma, mallerige kunstenares wat sy is, het met 'n akteur met twee seuns gaan staan en trou, en nou is Hanna en haar halfboetie Tibo se reeds gekompliseerde gesinslewe nog tien maal meer gekompliseer.

En asof dit nie genoeg is nie, kry haar ma nog die simpel idee dat hierdie hele groot, gelukkige gesin saam 'op wittebrood' moet gaan - om mekaar beter te leer ken. Voeg by al die komplikasies hierbo 'n ou huis met 'n lekkende dak op 'n verlate berg, en al die bestanddele vir 'n eersteklas ramp is daar.

View full details