Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624046691 | Published: November 1, 2015 | Soft Cover

Onderwêreld

Onderwêreld

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 242
Regular price R 0 Sale price R 242
Out of print
VAT included.

Die verhaal speel af by 'n elite privaat seunskool waar Greg Owen hoofseun is en Ekhardt, 'n buitestander, in matriek by hulle aansluit. Reeds met die inisiasie van nuwelinge vorm 'n band tussen die twee seuns.

Ekhardt erken dat hy 'n voortreflike rekenaar hacker is en lei Greg in die geheime van die onderwereld in wat hom, onwillekeurig, in 'n gevaarlike avontuur intrek.

Author Fanie Viljoen

View full details