1
/
of
1
ISBN: 9780624047100 | Published: August 1, 2008 |
Die Stoetmeester
Die Stoetmeester
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Etienne van Heerden
Regular price
R 375
Regular price
R 0
Sale price
R 375
VAT included.
Couldn't load pickup availability
"God sou nooit só 'n spesie bedink nie," sê Seamus Butler van sy kantelbokke, die genetiese frats wat sy vader toevallig geteel het op die Setlaar-familieplaas.
Die bokke het 'n aangebore defek wat goud werd is: hulle slaan flou neer as hulle skrik. 'n Enkele kantelbok wei saam met 'n trop kleinvee en as 'n ongedierte toeslaan, word die bok prooi en die kudde ontkom.
Author Etienne van Heerden
Share
