Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624047254 | Published: November 1, 2008 |

Staan in die algemeen nader aan vensters

Staan in die algemeen nader aan vensters

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 270
Regular price R 0 Sale price R 270
Out of print
VAT included.

In hierdie debuutbundel word die vier aparte leefruimtes van 'n sprekerstem poëties ontgin. Die studentedorp, die voorstad, die stad en ook die platteland word op soms speelse, soms intieme wyses ondersoek, en die verweefdheid van ruimte en identiteit word stadig aan die leser uitgelê.
In al hierdie ruimtes is die grootste bindende faktor die alomteenwoordigheid van kuns, en dan spesifiek die blik van die digter. Maar dit is nie 'n eenheidsbundel in die tradisionele sin van die woord nie.

Author Loftus Marais

View full details