1
/
of
1
ISBN: 9780624047322 | Published: July 1, 2009 |
Pandora se boks
Pandora se boks
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Nelia Engelbrecht
Regular price
R 69
Regular price
R 244
Sale price
R 69
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Na 'n tragedie wat die Kruger-gesin beleef, trek Olga saam met haar suster, Annelie, en hul pa, A.P., na 'n plattelandse dorpie. Hier moet hulle aanpas in 'n nuwe omgewing waar hul pa 'n skoolhoof is.
Olga, die oudste, is aantreklik en begaafd, maar opstandig en ongelukkig en die jonger Annalie is, hoewel minder talentvol, die oogappel van haar pa.
Author Nelia Engelbrecht
Share
