1
/
of
1
ISBN: 9780624047803 | Published: September 1, 2009 |
Bottelnek
Bottelnek
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Piet Steyn
Regular price
R 290
Regular price
Sale price
R 290
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Toe die son een oggend taaierig loskom uit die greep van Goudveldse mynhope, skop Joe Smit sy slaapkamerdeur oop, stap tot by die dubbelbed waar twee figure vervaard probeer orent kom en trek die sneller van sy 9 mm Astra twee keer. Hy klim in sy ou Mazda en ry noord, weg van die plek waar alles vir hom begin en geëindig het, en terug in sy verlede in.
Author Piet Steyn
Share
