Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624048114 | Published: October 1, 2014 |

Annerkant die longdrop

Annerkant die longdrop

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 255
Regular price R 0 Sale price R 255
Out of print
VAT included.

Sy wag. Vir 'n lift wat stadig genoeg verby kom. Vir die son om haar te ontvries. Vir die regte woorde. Vir die regte dag, dat haar kop kan inhaak. Vir hóm. Sy soek. Sy reis deur drie selwe, drie susters wat saam op Stellenbosch studeer. Na ver lande: Suid-Amerika, Indië en Afrika. En na die verlede, daar waar haar ouma en oupa, 'n sagte pa en wonderlike, aweregse ma, en haar eie kinderlewe, 'n tyd vul wat nog heel was.

View full details