Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624048121 | Published: November 1, 2009 |

Reisiger

Reisiger

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 50
Regular price R 0 Sale price R 50
Out of print
VAT included.

GEEN STOFOMSLAG!

Die tweede deel van Elsa Joubert se outobiografiese tweeluik is 'n lewensverhaal wat soos 'n roman lees. Dit begin waar sy as vyf-en-twintigjarige haar eerste alleenreis aanpak, 'n tog wat haar deur Afrika na Europa neem en die begin vorm van haar lotsgebondenheid met hierdie kontinent, dié 'boeiende, donker, onbekende ding' wat haar haar lewe lank getrek het.

Author Elsa Joubert

View full details