Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624048138 | Published: November 1, 2009 |

Santa Gamka

Santa Gamka

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 395
Regular price Sale price R 395
Out of print
VAT included.

Lucky is 'n rentboy. Die vryhede wat die nuwe demokratiese bestel het, het hy nie benut om geleertheid te bekom nie. Al is hy begaafd. Hy het ook nie die politiek aangegryp nie. Al loop hy oor van charisma. Lucky vier sy vryheid op die direkste moontlike manier, naamlik met die lyf, en aan enigeen wat kan betaal - man, vrou, oud en jonk, boer en burgemeester - bied hy die ekstases van die lyf.

Author Eben Venter

View full details