Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624048367 | Published: May 1, 2010 | Paperback

Hoor! Hoor! Hansard Honderd jaar debat 1910-2010

Hoor! Hoor! Hansard Honderd jaar debat 1910-2010

Author:At van Wyk
Author:SAAWK
Regular price R 230
Regular price R 0 Sale price R 230
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Historikus At van Wyk se deeglik nagevorste en onderhoudende vertelling van Hansard en sy helde se eeu-lange storie is terselfdertyd 'n geskiedenis van ons politiek en parlement sedert Uniewording. Hy belig Hansard se onmisbare rol as parlementêre getuie en bepleit sy uitbouing tot gelyke vlak met sy buitelandse ewekniee.

Author At van Wyk

Author SAAWK

View full details