Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624048756 | Published: May 1, 2011 |

Rugbymal stories uit die pawiljoene

Rugbymal stories uit die pawiljoene

Regular price R 250
Regular price R 0 Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Gesonde belangstelling of totale verslawing? Wat maak dat soveel Afrikaanse mans (én vroue) heeltemal rugbymal is? In dié boek verduidelik oud-Springbokke, rugbyjoernaliste en gewone ondersteuners waarom hulle so versot is op die spel. Sommige vertel van waardevolle lewenslesse wat hulle op én van die veld af geleer het, terwyl ander nostalgies raak oor onvergeetlike momente in Springbok-rugby.

Alles word gedek: van raserige ma's langs hoërskoolrugbyvelde tot die uitwerking op 'n man se selfbeeld as sy span alwéér verloor. Van die skrywers sluit in: Wynand Claassen, Louis de Villiers (Rapport-rugbyjoernalis), Gert van der Westhuizen (Sportredakteur van Beeld), Leon-Ben Lamprecht (Weg-joernalis).

Author Jaco Kirsten

View full details