Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624049029 | Published: September 1, 2010 |

Tou

Tou

Author:Piet Steyn
Regular price R 300
Regular price R 0 Sale price R 300
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Meer en meer van dié grutonele word ontdek, in 'n populierbos op die Vrystaatse platteland, in 'n vervalle huis in 'n Johannesburgse voorstad, dan in 'n skuur op 'n kleinhoewe naby Pretoria: lyke wat aan die nek van 'n tak of 'n dakbalk hang, ooglopend wreedaardig tereggestel. En elke keer is daar op die tereggesteldes se bors 'n lys oortredings met daarby die embleem van 'n organisasie wat homself Kerk onder die Kruis noem.

Author Piet Steyn

View full details