Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624049098 | Published: July 1, 2010 |

Afstande

Afstande

Author:Dan Sleigh
Regular price R 410
Regular price R 0 Sale price R 410
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Dan Sleigh se jongste werk is 'n historiese roman. Waar Eilande gesitueer is aan die begin van die Westerse teenwoordigheid aan die Kaap, is Afstande baie nader aan die grondslae van die Westerse beskawing self. Dit is gegrond op die Anabasis van Griekse skrywer-soldaat Xenophon, waarin hy verslag gedoen het oor wat al bestempel is as een van die groot avonture in die geskiedenis van die mensdom.

Author Dan Sleigh

View full details