Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624049166 | Published: November 1, 2010 | Soft Cover

Willem Poprok

Willem Poprok

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 260
Regular price R 0 Sale price R 260
Out of print
VAT included.

Die Van Vuurens van Pretoria besit die Blou Bul Slaghuis in die Mall. Daar is drie seuns en 'n laatlam-sussie. Die hoofkarakter is die jongste seun, Willem, wat 'n besondere band met sy jonger sussie het.

Ondanks druk van sy pa om as rugbyspeler uit te blink, wil hy eerder kunsklasse loop. Hy is ook verlief op Oom Ravi, sy pa se vennoot, se dogter Alesea.

View full details