1
/
of
1
ISBN: 9780624049210 | Published: October 1, 2010 |
Dwaalpoort
Dwaalpoort
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Alexander Strachan
Regular price
R 260
Regular price
R 0
Sale price
R 260
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Dwaalpoort is 'n ou KwaZulu-Natalse familieplaas, geslagte reeds bekend om sy veekuddes, osse wat jaar na jaar rekordpryse op vendusies behaal. Maar ook om sy sonderlinge wit hartbeeste, 'n trop wat reeds aan dié wêreld se vroegste inwoners bekend was. Rentia het Dwaalpoort van haar pa geërf, en die plaas word nou deur haar man, Henning, bestuur. Ook op die plaas is die wildvanger en oudsoldaat Bullet. Hy was Rentia se pa se regterhand en voorheen haar minnaar.
Author Alexander Strachan
Share
